JOIN OUR MAILING LIST
For all official information and updates regarding Covid-19 visit the South African Department of Health website at www.SAcoronavirus.co.za or their WhatsApp line on 0600-123456. If you want your own WhatsApp Chatbot visit www.whatskonnekt.com
Gallery
Kragdag

Die onlangse Kragdag wat gehou is net buite Cullinan was bygewoon deur duisende feesgangers.

Die dag het ge-fokus op die besparing van krag en Coffee2U se Jura uitstalling het ongelooflike aftrek geniet, vanwee Jura se ingeboude kragbesparingsmeganisme in die masjiene.

Die aroma van Coffee2U se vars geroosterde koffie het ook die lug gevul en het gesorg vir 'n welkome lafenis vir die feesgangers!

 


8f7a3054369d5c40a81f79df2aceba20-3198.jpg

8f7a3054369d5c40a81f79df2aceba20-3198.jpg



Back